Gobabis Gymnasium Speel Krieket in Indië
Verlede jaar gedurende ‘n krieket toer in Somerset Wes is twee van ons leerlinge, Stefan Bezuidenhout en Louis Peters, gekies om in Indië te gaan speel. Die toer het vanaf 31 Maart tot en met 15 April plaasgevind. “Dit was baie lekker in Indië, nie net die besonderse krieket nie, maar ook die ander goed wat…