Kranige Gymmie Perderuiter Wys Haar Staal
One eie leerling, Jonel Coetzee, het aan die einde van Junie 2017 amok gemaak in Italië waar sy gaan uithou rit ry het. Sy het gaan kwalifiseer vir die Wêreld Kampioenskappe op ‘n gegewe perd. Nie net het sy gekwalifiseer nie, maar sy het ook Gobabis Gymnasium gaan trots maak deur die “Junior League” afdeling…