Ons was bevoorreg vandag om ‘n paar Unam Accounting studente by ons te kon verwelkom. Hulle het die Graad 10-12 leerlinge kom toespreek oor loopbane in die Accounting rigting.
Koekies en analise
Gobabis Gymnasium wil Google Analytics-koekies gebruik om te verstaan hoe hierdie webwerf gebruik word. Dit bly af tensy jy Aanvaar kies, en jy kan jou keuse enige tyd verander met die Koekie-instellings-knoppie.