Die Otjivero Klub het weer op 23/24 Maart 2018 die Independence Ride aangebied op Sandune Lodge. Ruiters van ons skool wat deelgeneem het is Benita Venter, Michael Robberts, Jonel Coetzeem, Amy Williams, Correlie Coetzee en Sone Meeser.
Koekies en analise
Gobabis Gymnasium wil Google Analytics-koekies gebruik om te verstaan hoe hierdie webwerf gebruik word. Dit bly af tensy jy Aanvaar kies, en jy kan jou keuse enige tyd verander met die Koekie-instellings-knoppie.