Een van ons top atlete, Ryan Williams, was vanjaar gekies om Namibië te verteenwoordig by die 2017 IAAF O/18 spele in Nairobi Kenya vir Diskus. In sy uitdin rondte van 14 atlete was hy 8ste. In die geheel van 21 atlete was hy 14de. Hy lê tans 14de in die wêreld vir seuns O/18 diskus. Hy het beslis ons Gymmies trots gemaak.
“Dit was ‘n belewenis. Daar was baie baie goeie kompetisie. God het ‘n doel gehad met die kompetisie. Ek het baie “tips” by die ander atlete gekry en sal dit beslis gebruik.”
Koekies en analise
Gobabis Gymnasium wil Google Analytics-koekies gebruik om te verstaan hoe hierdie webwerf gebruik word. Dit bly af tensy jy Aanvaar kies, en jy kan jou keuse enige tyd verander met die Koekie-instellings-knoppie.