Dixon Vambe van Namspire Sports het op Saterdag, 24 February 2018, ‘n krieketkliniek vir die Gymmies kom aanbied. Die kinders het dit vreeslik baie geniet.
Koekies en analise
Gobabis Gymnasium wil Google Analytics-koekies gebruik om te verstaan hoe hierdie webwerf gebruik word. Dit bly af tensy jy Aanvaar kies, en jy kan jou keuse enige tyd verander met die Koekie-instellings-knoppie.